Thali161

FARM EVALUATION

Page 26 August 2014 issue

Clan

BINNEKORT IN DIE WINKELS...


LLcover4

Waarom die Laatlos tydskrif? Daar is nie tans ’n ander tydskrif wat só doelgerig die baie uitdagings wat mense tans mee gekonfronteer aanspreek nie. As populêre alternatiewe energie en -lewenstyl tydskrif is Laatlos enig in sy soort in die Suid-Afrikaanse mark. Laatlos wil jou metgesel wees in die ontdekking van benaderings, planne en oplossings op die terreine van alternatiewe en volhoubare energie, konstruksie, veiligheid, selfversorgende voedselproduksie, opvoeding, entrepreneurskap, ekonomie, finansiële welvaart, innoverende tegnologie en oorlewingsvaardigheid. Eerstens deur te besin oor die manier waarop ons ons lewens inrig of wil inrig, sonder om meegesleur te word deur standpunte, insigte en modelle wat as die algemeen aanvaarde voorgehou word. In hierdie besinning loop tradisie en innovasie hand-aan-hand. Soms word nuwe denke vereis en soms weer is dit nodig om te delf in ons verlede en dit wat oor die geskiedenis heen reeds oor besin is, maar vergete geraak of deur die hoofstroom vermy is. Tweedens om ’n lewe te lééf gespeen van die sisteem! Om nie afhanklik te wees van en uitgelewer te wees aan die bestuur, beheer en manipulasie van mega-instellings soos regerings en groot monopolistiese verspreidingsnetwerke byvoorbeeld ’n elektrisiteitsvoorsieningskorporasie nie...

Lees meer wanneer ons op die rak verskyn of besoek ons webtuiste

Find us on FBlogo(log in to your Facebook account and search for Africa's Bowhunter Magazine)


020NEW

We have created a new section on our website for videos, click on the highlighted word or select  ABH CONTENT from the drop-down menu and then select Videos from the dropdown menu above (under content)


cantgetenough

 

 

trophyroom

Our new Trophy room

Please visit

 

Farmev

Farm evaluations

See for yourself

I SAY...

"Patience is just a very slow way of getting really angry"

"People never grow up, they just learn how to act in public"

"The greatest pleasure in life is doing what people say you cannot do."
- Walter Bagehot

"Don't Do Something Permanently Stupid, Just Because You Are Temporarily Upset."